Meer as 10 000-betogers het deur Antalya opgeruk om te pleit vir klimaatsbeskerming en menseregte tydens die COP31 VN-klimaatsveranderingskonferensie.